Aanhalings om te onthou:

"Rus sag, Madiba. Koning van konings, ons vader, ons held."

"Afrika staan sterker vandag, want ons word deur die wêreld getroos."

"Mandela was ’n dapper leier."

"Die struggle het Madiba se lewe oorgeneem."

"Suid-Afrika het ’n leier soos Mandela nodig gehad om ons deur die transisie te lei. Die eerste demokratiese verkiesing was vredevol as gevolg van sy leierskap."

"Madiba was enig in sy soort."

"In sy eer verbind ons onsself om ’n nasie te bou op die waardes wat Madiba gestel het."

Luister na sy huldeblyk HIER.