Tyd vlieg! Die oudste seun van prins William en die hertogin van Cambridge, Kate, het die naweek sy vyfde verjaarsdag gevier. Met sy blonde lokke en donker oë het die toekomstige koning van Engeland reeds aanhangers.

Kensington-paleis het, soos altyd, 'n amptelike foto vrygestel.

Hier is sy amptelike verjaardag foto

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Prins George, en sy kleinsus, prinses Charlotte, was deel van hul oom, prins Harry, se troue.

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Hier is nog oulike foto’s van die klein prins

FOTO Getty Images/ Gallo Images
FOTO Getty Images/ Gallo Images
FOTO Getty Images/ Gallo Images