kate_harry_getty_300w Foto: Gallo Images / Getty Images

Harry het gister gesê toe hy Woensdag sy broerskind ontmoet het, het hy baie gehuil - "soos babas maar doen". Maar dit klink vir ons asof dié twee sommer vinnig groot vriende gaan raak ...

SA'ner maak ogies vir prins Harry

Harry wat die stouter een tussen hom en sy ouer broer William is, het die jong prins ontmoet voordat hy na 'n geleentheid vir sy liefdadigheidsorganisasie Sentebale (waarvoor hy ook al in Suid-Afrika en Lesotho was) moes gaan.

FOTO: Prins Harry bak vetkoek in Lesotho

screen_shot_2013_07_26_at_3.45.28_pm_300w Foto: Gallo Images / Getty Images   "Hy is 'n fantastiese toevoeging tot ons familie," sê hy.

Ek hoop net my broer weet hoeveel ek per uur vra om kinders op te pas!

Ons Katryn ontmoet prins Harry!

Harry sien sy rol in klein George se lewe om die oom te wees wat hom uit die moeilikheid én uit gevaar hou, en seker maak dat homself geniet! "Die res is sy ouers se verantwoordelikheid."

screen_shot_2013_07_26_at_3.40.27_pm_630w Foto: Gallo Images / Getty Images

Wel, as George by sy oom gaan leer, gaan hy baie pret hê!

Prins Harry volg in sy ma se voetspore

Bron: People