Volgens betroubare bronna na aan die paleis gaan prinses Charlene vandag of môre geboorte aan haar en prins Albert van Monaco se tweeling skenk. Só berig Monacolife.net.

Volgens gerugte gaan sy 'n keisersnee ondergaan en sal die geboortes sal met 'n saluut en 'n nasionale vakansiedag aangekondig word. Volgens Daily Mail het Charlene se ouers reeds in November na Monaco vertrek om by hul dogter vir die geboorte van die tweeling te wees. Hulle het reeds 2 ander kleinkinders ook. Klik hier vir haar swangerskap-uitrustings

Só gons dit op Twitter