Die afgelope naweek het die Amerikaanse popsanger Nick Jonas en Indiese aktrise Priyanka Chopra, by die historiese Umaid Bhawan Palace-hotel getrou.

Die glanspaartjie het behoorlik feesgevier met drie verskillende seremonies.

Vir die Westerse troue het Priyanka 'n pragtige Ralph Lauren-trourok gedra. Die rok het 1 826 uur geneem om te maak en is met 238 000 pêrels versier. En die dramatiese sluier is 22 meter lank!

Kyk Priyanka se drie rokke:

Priyanka se ikoniese trourok
FOTO Instagram
Priyanka se ikoniese trourokke
FOTO Instagram
Priyanka se ikoniese trourokke
FOTO Instagram