Hy is een van Hollywood se gunsteling aksie-manne en het ook ’n draai op die Friends-stel gemaak. Hy was getroud met Demi Moore - kan jy raai wie die seuntjie is?

Die skinder-webblad TMZ het dié foto van hom as ’n jong seun in die hande gekry:

 FOTO: TMZ  FOTO: TMZ

Ja, dit is Bruce Willis! Bruce Willis Hieronder is Bruce saam met sy jongste dogter, Mabel, uit sy huwelik met Emma Heming 1 maand ná haar geboorte verlede jaar. Bruce is ook pa van Rumer, Tallulah en Scout uit sy huwelik met Demi.

bruce_willis_en_mabel_630w.jpg FOTO: Twitter