Dié sanger se ma het dié foto op haar Facebook-blad gedeel.

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Ja, dit is Heinz Winckler!

Heinz het onlangs weer pa geword. Sy en Aletté se derde seun, Reuben, is gebore nadat hulle besluit het om van die noorde na die Kaap te verhuis.

Aletté het dié groot trek met SARIE.com gedeel in een van haar gewilde blogs. Lees dit HIER.