Aktrise Rachel McAdams het met ’n vlootblou romp en deursigtige bloes op die rooi tapyt verskyn by die première van haar nuutste fliek, Aloha.

Dié uitrusting vorm deel van die ontwerper Self Portrait se Herfs/Winter 2015-reeks.

Sal jy dié uitrusting dra?

Aloha spog ook met ander bekendes soos Bradley Cooper, Emma Stone, Bill Murray en Alec Baldwin in die rolverdeling.

Hier is die lokprent:

Lees ook