Nee, hy's beslis nie die kluts kwyt nie! Só adverteer hy die 33ste Loerie-toekennings, die 'Oscars'  van die Suid-Afrikaanse advertensiebedryf, wat Sondag 18 September om 6:30 nm in Kaapstad gehou word. Dit vorm deel van Creative Week Cape Town vanaf 9 tot 18 September 2011 wat met 'n heerlike fees die naweek van 16 tot 18 September afsluit.

* Die amptelike program van die feestelikhede oor die naweek.

* Die Loeries se kanaal op YouTube

HIER'S DIE ADVERTENSIE!