Riana is ook pas vir 5 Ghoema-toekennings benoem. Die Afrikaanse musiekbedryf vereer op 11 Maart sy uitblinkers met Ghoema-pryse by Carnival City in Brakpan. En sy is boonop nr. 1 op DKNT se musiekprogram op kykNET (Saterdagaande om 20:00).

Hier's haar splinternuwe musiekvideo saam met Coleske