Riana Nel: Só kry jy ’n tan in ’n japtrap!

akkreditasie
Die Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer deel vandeesweek haar slim DIY-wenk.

Soek jy 'n vinnige songloed, maar jy sien nie kans vir daai sonbed of selfverbruiningsroom nie? 'n Goedkoop en vinnige manier is lyfroom en verbronser!

In die jongste episode van Stroomop se DIY-reeks deel Riana nie net dié wenk nie, maar ook een vir 'n steekse ritssluiter.

FOTO Chanel O Photography

Kyk hier:

Wen 'n Stroomop-geskenkpak! 

Al wat jy moet doen, is om die eienskappe van 'n Stroomop-vrou onderaan die YouTube-video te lys. So maklik soos 1, 2, roei!

JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees