Op 33 stof hy steeds die jonges uit. Roland Schoeman. Wêreldrekordhouer. Olimpiese swem-ster. Soveel swemmers het al gekom en gegaan sedert hy sy Olimpiese debuut in die 50 m-vryslag by die Olimpiese Spele in Sydney in 2000 gemaak het. Maar Roland presteer. Jaar in en uit …

Bertha le Roux Julie 2014 jul july

SARIE gesels met Roland oor sy Olimpiese drome én wat hy in meisie soek in ons Julie-uitgawe - nóú op die rak!

In dié SARIE TV-onderhoud gesels Roland met ons oor sy tuisbasis in Arizona, wat presies in sy kop aangaan as hy so vinnig deur die swembad swem (sy geheim is die zone) én hy verklap wie sy gunsteling-rugbyspan is ...

Dié onderhoud is geskiet by die Menlyn Boutique Hotel, tel: 083 276 3902; www.menlynhotel.com