Die Springbok-rugbyspeler en Stormers-kaptein Nizaam Carr het die naweek getrou.  Nizaam en Ae'esha Taliep het gister ’n tradisionele Moslem-huwelikseremonie afgelê. Hulle is albei 24 jaar oud en is al sowat 2 jaar ’n paartjie.

Nizaam

Bronne: Die Burger, Daily Voice