Die akteurspaar Ryan Gosling en Eva Mendes het ’n naam vir hul eersteling gekies!

Hul baba-dogtertjie heet Esmeralda Amada. Amada is die naam van die karakter wat sy in die fliek We Own the Night gespeel het. Dit beteken ook "beminde" in Spaans.

Die skinder-webwerf TMZ het die geboortesertifikaat van klein Esmeralda Amada Gosling in die hande gekry en die nuus het vinnig oor die internet versprei.

FOTO: Gallo Images / Getty Images FOTO: Gallo Images / Getty Images

Ons het ook gaan kyk na ander bekendes wat unieke, en soms vreemde, name vir hul kinders gekies het.

Chris Martin en Gwyneth

Die sanger en aktrise het hul kinders Apple en Moses Bruce Paltrow Martin gedoop.

Loading

Moses Bruce Paltrow Martin turns 8 today. We love you!

View on Instagram

 

Kelly Clarkson

Kelly het haar eersteling River Rose genoem.

Loading

  River is visiting me on the set of my new music video shoot for Wrapped In Red! #babysfirstvideo   View on Instagram

 

Gwen Stefani en Gavin Rossdale

Kyk hoe groot is Gwen Stefani en Gavin Rossdale se eerste kind, Kingston, al! Hul ander twee kinders se name is wel baie vreemder - Zuma Nesta Rock en Apollo Bowie Flynn.

Loading

Kingston joins the #ALSicebucketchallenge gx   View on Instagram

 

Bruce Willis en Demi Moore

Bruce Willis en Demi Moore se dogter Tallulah Belle Willis het dié foto op haar Twitter-blad gedeel. Op die foto is sy, haar ma en haar susters Scout LaRue en Rumer. Kate Winslet verduidelik waar haar seun Bear Blaze se naam vandaan kom

Bron: US Weekly

Lees Meer: