Die model Lee-Ann Liebenberg hou tans vakansie op die eiland van Mauritius saam met haar entrepreneur-manlief, Nicky van der Walt, en twee dogters, Bella en Gia.

Die paartjie het onlangs hul 9de huweliksherdenking gevier. 

KYK DIE PRAGTIGE FOTO’S

FOTO Instagram/ @leeann_liebenberg
FOTO Instagram/ @nickyvanderwalt
FOTO Instagram/ @leeann_liebenberg