Goeie nuus! Die Britse bank HSBC het 'n meningspeiling onder expats gedoen om vas te stel watter lande die beste lewenskwaliteit bied. Suid-Afrika het die top-tien lys gehaal en selfs Frankryk en die VSA geklop!

Hier is die lys van die top-tien lande wat die beste lewenskwaliteit bied:

1. Kanada

2. Australië

3. Thailand

4. Singapoer

5. Bahrein

6. Suid-Afrika

7. Frankryk

8. VSA

9. Spanje

10. Hong Kong

Trots Suid-Afrikaans?

Vertel ons wat maak jou trots Suid-Afrikaans en opgewonde oor ons land. Laat weet ons in die kommentaarboksie hieronder.