Dis seker een van die mooiste dinge wat ’n mens kan aanskou: ’n Bruid wat op haar troudag straal. Ruiker in die hand en met haar droomrok aan lyk beeldskoon terwyl sy net oë vir haar beminde het.

Februarie is die maand van die liefde, daarom kyk ons weer na ’n paar bekende Afrikaanse bruide se foto’s.

Leandie du Randt

Die aktrise Leandie du Randt het in 2015 met die sanger Bouwer Bosch getrou. FOTO’S Picture me&u

Rolene Strauss

Die voormalige Mej. Wêreld is in 2016 met D’Niel Strauss getrou. FOTO’S Joe Photography / Vivid Blue Photography

Amalia Uys

Die aktrise Amalia Uys het in 2017 met Shaun Golding getrou. FOTO’S Hanri Human

Christelle van den Bergh

Die Getroud met Rugby-ster Christel van den Bergh het in 2016 met JP van der Merwe getrou. FOTO’S James Strack van A Wedding Lifestyle

Melinda Bam

Die aanbieder en voormalige Mej. SA Melinda Bam het in 2014 met Adriaan Bergh getrou. FOTO'S Christine Meintjies

Riana Nel

In 2013 het die Afrikaanse sanger Riana Nel het met Cornel de Beer getrou. FOTO'S Facebook (Riana Nel) / Facebook (Anel Botha)

Diaan Lawrenson

Die aktrise Diaan Lawrenson en die akteur Jody Abrahams het in 2014 getrou. FOTO'S Dennis du Plooy en Phyllis Green

Elana Afrika-Bredenkamp

In 2013 het die aanbieder Elana Afrika-Bredenkamp met omroeper en sakeman Ian Bredenkamp getrou. FOTO'S Facebook / Elana Afrika-Bredenkamp

Vicky Davis

Die aktrise en aanbieder Vicky Davis het in 2014 met die musikant Schalk Joubert getrou. FOTO'S Verskaf / Facebook

Nadia Beukes

In 2016 het die aktrise Nadia Beukes met Dave de Villiers. FOTO'S Hanri Human

Karlien van Jaarsveld

Die sanger Karlien van Jaarsveld het in 201 met Joe Breytenbach getrou. FOTO'S Instagram / Karlien van Jaarsveld

Andrea Streso

Die voormalige ster van 7de Laan Andrea Streso, wat deesdae in Nederland woon, het in 2016 met Hofmann van Zyl getrou. FOTO Schantél Merwé

Roelien Daneel

Die aktrise Roeline Daneel het in 2016 met Werner Lotz getrou. FOTO'S Jenni Elizabeth

Therese Bam

Die aktrise en Kwêla-aanbieder Therese Bam het in 2017 met Christiaan Bam getrou. FOTO'S Riekert Cloete