SA se mooiste man 2018: Hier’s ons top-40!

akkreditasie
Stem nou - dis opwindend en boonop gratis!

November is snormaand en reg oor die wêreld kweek mans snorre vir ’n goeie doel. Die Movember-veldtog is in 2004 begin om groter bewustheid van kankers en geestesgesondheidprobleme onder mans te skep. Met die fokus vierkant op ons manne het SARIE besluit dis die ideale maand om Suid-Afrika se mooiste man te soek, soos benoem deur ons lesers! Hier’s ons top-40.  

Verlede jaar is die Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld as mooiste man van die land aangewys.

SA se mooiste man 2017 was Bobby van Jaarsveld

Wie gaan vanjaar wen? Nadat lesers van heinde en ver op Facebook, Twitter en Instagram, per e-pos en in boodskappe van hulle laat hoor het, het ons nou ’n lys van 40 name, onder wie Mnr. Hartenbos 2017! Maar net een van hulle kan wen.

Gaan deur die lys en kies jou wenner deur die vorm hier onder in te vul. Onthou, jou sê tel! Kompetisie sluit op Woensdag 28 November.

* Ons kondig die wenner Donderdag 29 November in ons nuusbrief aan. 

Wie is vanjaar se mooiste man? 

Sê jou sê - vul die onderstaande vorm in.

Wie is vanjaar se mooiste man? 

Sê jou sê - vul die onderstaande vorm in.

Wie is vanjaar se mooiste man? 

Sê jou sê - vul die onderstaande vorm in.


Die kompetisie het gesluit. Baie dankie.
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees