Dit is Sandra se vyfde keer op dié gesogte mode-tydskrif se voorblad, maar dié keer is almal nie eens oor haar voorbladstyl nie.

Sandra en George Clooney 'n paartjie?

Die foto, wat deur Peter Lindbergh geneem is, wys Sandra se mooi gesig, en die blinkerrok met 'n lae rug van Marc Jacobs maak vir 'n interessante foto. Maar dit is die haarstyl wat mense verdeel. Party mense sê op sosiale media dit lyk soos 'n mullet van die tagtigerjare gekruis met 'n beehive van die sestigerjare.

Só kan jy Sandra se grimeer-voorkoms kry. Klik hier!

Vogue 1

Nou kan jy jou mening gee - is dié voorbladvoorkoms 'n treffer of 'n flop?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons facebook- of Twitter-blad!

Kyk hier na Kate se blinkerrok by haar eerste rooitapyt-geleentheid ná die geboorte van prins George

Staan uit in blinkers

Die blinker-voorkoms is deesdae hoogmode. Ons kies die mooiste blinker-items uit die SARIE-winkel:

Baroque knit

Baroque knit

Super star sequence

Super Star Sequin Blazer

Carmina Heels

Carmina Heels