Ná vele suksesvolle optredes by vanjaar se Suidoosterfees, die Absa-KKNK 2009 en twee Kanna-toekennings (SARIE-Kanna vir beste vroulike kunstenaar en Herrie-Kanna vir die gewildste produksie) is Sandra Prinsloo wéér te sien in Die Naaimasjien.

Met hierdie Nagtegaal-tekspryswenner – Rachelle Greeff se debuut-teaterteks – vier Sandra ná 15 jaar haar terugkeer na die soloverhoog.

In 2009 sal Die Naaimasjien hier te sien wees:

INNIBOS - Nelspruit
Plek: Laerskool Laeveld
Datums:
1 Julie @ 20:00,
2 Julie @ 11:00,
3 Julie @ 10:00,
4 Julie @ 10:00

Volksbladfees - Bloemfontein
Plek: Wynand Mouton Teater
Datums:
14 Julie @ 19:30,
15 Julie @ 09:00,
17 Julie @ 13:00,
18 Julie @ 17:30
Kunstekaap
Plek: Arena Teater
Datums:
21 Julie tot 24 Julie @ 20:15,
25 Julie @ 15:00 & 18:00,
28 Julie tot 1
Augustus @ 20:15,
2 Augustus @ 15:00
Kalfiefees - Hermanus
Plek: Burgersentrum
Datums: 7 Augustus @ 18:00
8 Augustus @ 10:00 & 18:00

Kolligfees: Durban
Datum: 22 Augustus

Centurion Teater: Pretoria
Datums: 15 September tot 19
September @ 20:00

Aardklop: Potchefstroom
Datums: 29 September
tot 3 Oktober