Nes sy sussieEli-zé, het NJ ook besluit om vroeër te kom as wat hy moes. Die sangeres Elizma Theron het 'n paar uur gelede op Facebook gesê sy is in die hospitaal en gaan binnekort kraam.

Dit sal Elizma en haar man, Nico, se tweede kind wees.

FOTO: Albert Bredenhann  FOTO: Albert Bredenhann

Baie geluk, Elizma en Nico!

Lees nou

FOTO’S: Sangeres Elizma Theron deel haar swangerskapfoto’s