Jakkie het vanoggend op Twitter dié nuus gedeel. Kara Louw is gebore en beide ma, Anel, en pienkvoet is gelukkig en gesond.

Jakkie het net verlede week ’n twiet gedeel oor 'ousus' Linke, wat bewys dié sanger is ’n trotse pappa. Hy het by dié foto geskryf dat hy die "mooiste ballet" van sy lewe gesien het. Geluk Anel en Jakkie!