Die finaliste van SARIE se Bruidspaar van die Jaar-wedstryd is aangewys! Ons het honderde inskrywings van regoor SA ontvang, en hier's die 14 finaliste. Baie geluk!

Andries en Luzandrie

Norman en Daleen

Dino en Mari-Lize

Christo en Sindy

Andree en Andrea

Pieter en Rika

Henk en Anien

Wilhelm en Corli

Wynand en Cherese

Deon en Jeanne

Johan en Urbie

N.W. en Stephanie

Juan en Elsjé

Ryno en Delmari