Die Aardklop-kunstefees het gister op Potchefstroom afgeskop en SARIE is weer daar! Kom loer in by ons stalletjie vir 'n kuiertjie. Jy sal nie met leë hande weggaan nie, want daar's hope inteken-aanbiedinge, geskenke, mooigoed en selfs 'n grimering van ALMAY.

Kom rus 'n bietjie!