Kom kuier gerus by ons in die SARIE-koffiewinkel in die Van der Merwe Scholtz-saal op die Kovsie-kampus en koop jou Augustus-SARIE met 'n GRATIS paar oorbelle - dis immers weer tyd vir 'n fees! Plus daar is 6 inteken-winskopies