SARIE se bekroonde fotograaf Phyllis Green se fotografiese werk Drawing with light is tans op 'n uitstalling by Harries Pancakes in Houtbaai te sien. Dit is 'n MAP South Africa-projek (Modern Art Projects). Die uitstalling duur tot einde Junie.

Lees meer oor Phyllis Green se foto-uitstalling en kyk na nog foto's uit Drawing with light.

Kyk die foto van Roland Schoeman waarvoor Phyllis bekroon is.