Die herfs-uitgawe van SARIE KOS is nóú te koop!

  • Beste melktert in SA (gevind in Gauteng) – Eeu oue bakgeheim verklap. Vir resepte van die naaswenners, klik hier.
  • 8 Sjokoladekoeke – Dekadent, maklik & gluten-vry
  • Koesterkos - Gesinspasteie (vis, vleis of vegetaries)
  • Eet eg Italiaans in Pretoria
  • Etes onder R100 – Elke dag van die week vir 4
** SARIE KOS op Ontbytsake Die wen-melktert maak Saterdag sy verskyning op kykNET se Ontbytsake. Barbara demonstreer en die res van die span proe die wenner, Deona Tait, se melktert. *** Vir 'n spesiale agter-die-skerms-kykie van ons gewilde melktert-wedstryd, klik hier. Plus: Sien Barbara voor die kamera op kykNET se Ontbytsake - klik hieronder.