Die grootste nog in die vier jaar van ons wedstryd!

Van Gobabis in Namibië tot Grabouw, van Postmasburg tot Pretoria, is byna 12 000 inskrywings – ’n rekordgetal – ontvang. En ná dae van beoordeling en ure van kopkrap wys ons die top-36 finaliste! Daar is weer twee kategorieë en twee wenners: 18 tot 30 jaar en 31 jaar en ouer. Maar net een sal op ons Oktober-voorblad verskyn ...

Hier is die eerste 9 van ons top-36 finaliste ...

Môre wys ons die volgende 9 finaliste op SARIE.com.

Onthou ook om jou kaartjie te bespreek vir die glansgeleentheid waar die wenner aangekondig word - jy is genooi!! KLIK HIER om jou kaartjie te bespreek.

Die top-10 finaliste ...

AUGustus aug elma smit

Wie is die top-10? Vind uit in die Augustus-uitgawe van SARIE - nóú op die rakke! Of koop jou tydskrif digitaal - lees HIER hoe.