Kry ál die nuus - celebs, kos, mode, aktueel, skoonheid en dekor - eerste en maklik.

Dis jou wêreld op sarie.com.

  • Engelse resepte

    SARIE KOS Somer 2008SARIE KOS Herfs 2009

SARIE KOS Somer 2008 en Herfs 2009 se resepte is nou in Engels hier beskikbaar.

  • Bargain-blog
    Op soek na 'n winskopie? Lees ons gereelde bargain-blog op die tuisblad

Hieroor is ons opgewonde! Ons nuwe tuisblad

  • Fokus-blokkies (middel bo op tuisblad) - nuus wat jy moet weet, ons hou jou op die hoogte
  • Nuut op sarie.com-funksie (middel onder op tuisblad) - onmiddellike toegang tot die nuutste inligting enige plek op sarie.com
  • Makliker navigasie - sien kleurblokke in die derde kolom

Só maak ons jou lewe makliker

Jou 5 minute vandag - 'n resep, 'n stylwenk, iets wat jy dalk nie geweet het nie, celeb-nuus en woorde om oor na te dink - élke dag! 'n Weeklikse spyskaart - nóú in 'n nuwe, makliker formaat. Vinnige spyskaart-idees vir wanneer gaste dalk ongenooid opdaag . . .
'n Maklik-om-te-gebruik-kalender - dis jou wêreld, jou gebeure. Vertel ons en sien wat in jou omgewing aan die gang is. Laai self die datums en foto's. SARIE KOS se Nuttige Skakels - haastig op soek na 'n spesiale resep? Klik hier vir die kortpaaie

Sluit aan by die groter SARIE-gemeenskap op ons forum, Facebook, Twitter en Blueworld