Michele het dié naam op haar Twitterblad bevestig: "Our precious son! Schalk Burger the 7th!"

Baba Schalk Burger

Sy het ook via Twitter laat weet hoe bly sy en Schalk oor hul nuwe bondeltjie is: "Can't keep our eyes off our little boy! Best feeling in the world becoming parents - no words can describe this joy ?"

WP Rugby en verskeie ander bekendes in die sportwêreld het die paartjie gelukgewens op Michele se Twitterblad.