Sean en Carla Else se babaseun, Noah, is in die waakeenheid van die hospitaal opgeneem.

Noah, wat op 27 Maart vanjaar gebore is, is vandag maar net drie weke oud. Hy het ’n infeksie en sy koors is abnormaal-hoog, maar dié ouerpaar wag nog vir die uitslae van die toetse om te bepaal wat die oorsaak daarvan is. Carla het op Facebook gesê hulle waardeer al die liefde en ondersteuning van hul vriende, familie en aanhangers.

baba else Noah Else op drie weke FOTO: Facebook

Sean skryf op Facebook: "Blessed beyond words" FOTO: Facebbok Die dag toe Noah gebore is saam met Carla FOTO: Facebook

Ons wens vir Noah alle beterskap toe!

Lees ook: