Hier is van die sterre en hul spesiale oomblikke:

1. Rolanda Marais

Troudatum: Februarie 2016

Venue: Old McDaddy in die Elginvallei, Wes-Kaap

Bruidegom: Regisseur en kinematograaf Jozua Malherbe

FOTO’S Shanna Jones Photography
 

2. Roeline Daneel

Troudatum: Mei 2016

Venue: Roodezand buite Tulbagh

Bruidegom: Werner Lotz, argitek

 
FOTO’S Jenni Elizabeth

3. Amalia Uys

Troudatum: Desember 2017

Venue: Pat Busch Mountain Reserve naby Robertson, Wes-Kaap

Bruidegom: Shaun Golding, watertegnoloog

 
FOTO’S Hanri Human

4. Simoné Pretorius

Troudatum: Februarie 2019

Venue: Lunikhy-wildplaas buite Bela-Bela, Limpopo

Bruidegom: Rekenmeester Andries Pretorius

 
FOTO’S Shanay Greene Photography

5. Donnalee Roberts

Troudatum: Mei 2019

Venue: Blaauwklippen naby Stellenbosch

Bruidegom: Ivan Botha, akteur, skrywer en regisseur

 
FOTO’S Jenni Elizabeth

6. Cintaine Schutte*

Troudatum: November 2019

Venue: Nasdak in Kaapstad

Bruidegom: Akteur Carel Nel

 
FOTO’S Jenni Elizabeth

* Cintaine en Carel se troue word eksklusief in SARIE se Januarie 2020-uitgawe gewys.