Hou jy van mooi onderklere? Is jy lief vir verrassings? Lingerie Letters is 'n unieke posdiens wat maandeliks sexy lingerie-broeke in jou posbus los. Jy kan dié spesiale broekies vir jouself kies, of as 'n geskenk aan 'n vriendin gee. Dit is die ideale geskenk vir 'n bruid op haar henneparty, of 'n spesiale persoon. Die lingerie se kwaliteit is onverbeterlik en word plaaslik in Kaapstad ontwerp en gemaak.

Hoe werk Lingerie Letters?

1. Teken in by www.lingerieletters.co.za en kies 'n betaalopsie. Hoe langer jy inteken, hoe goedkoper raak dit.

2. Kies jou gunsteling-styl-broekie en kies jou grootte 3. Vul jou posdetails in

Gesels met Lily Chantilly

Lily Chantilly is your pen-pêl en jy kan enige tyd met haar gesels. Stuur vir haar 'ne-pos by lily@lingerieletters.co.za.

Twitter: @LingerieLetters / Facebook: Lingerie Letters