Milan is nou 1 week oud en op die foto soen pa Gerard hom op sy wang. In a persverklaring op Shakira se webblad verklap sy die betekenis van haar seun se naam: Liefdevol en hoflik in Slawies; gewillig en hardwerkend in Romeins; en vereniging in Sanskrit.

FOTO: UNICEF via Gallo Images/Getty Images