Die eerste SARIE (sonder Marais as deel van die gewelnaam) was dié van 11 Februarie 1976, met die grande dame van die silwerdoek op die voorblad: Sophia Loren. Die Marais is geleidelik verklein omdat dit te veel plek ingeneem en die voorblad ontsier het! Later was dit byna onopsigtelik klein.