The Rare Library is deur Juanita Kotze geskep as ’n platform vir kreatiewes. Sy behartig die produksie en bedink die konsep, en die persoon voor die lens inspireer die gestileerde narratief. “In dié geval het Cintaine Schutte se sensualiteit en haar behae om emosies vas te gryp en subtiel uit te druk, die foto-verhaal geïnspireer,” vertel Juanita. 

SKETS // Cintaine Schutte

Van The Rare Library