Die SARIE Voorbladgesig van die Jaar 2014-wedstryd in samewerking met REVLON is nou oop vir inskrywings.

Dalk is jy ons Oktober-gesig! Daar is 2 kategorieë vir vroue 18 tot 30 en vir vroue 31 en ouer. Dus 2 wenners, maar net een kry die gesogte voorblad.

Trotse medeborge is Samsung en Clicks

KLIK hier om jouself in te skryf

KLIK hier om iemand anders in te skryf

voorbladgesiglogo copy

Dít moet jy weet:

  • Jy moet minstens 18 jaar oud wees en 'n SA of Namibiese burger.
  • Inskrywings (pos en aanlyn) sluit 20 Mei 2014 om 23:59
  • Die beoordelaars kies 36 finaliste wat in SARIE (Julie) sal verskyn.
  • Hieruit kies hulle 10 finaliste wat in ware SARIE-voorbladstyl afgeneem sal word en in ons SEPTEMBER-uitgawe verskyn.
  • Lesers kan aanlyn op SARIE.com vir hul gunsteling gaan stem
  • Een van die wenners sal op die OKTOBER-voorblad verskyn.

KLIK HIER vir die volledige wedstrydreëls

010514SRM048rz 010514SRM049rz