Van antieke Egipte tot vandag - die idee van die ideale vroulike liggaam het konstant verander.

Binne 3 minute wys Buzzfeed jou hoe die beeld van die ideale vrou oor tyd verander het. Van die simmetrie van die Egiptenare tot die kurwes van die Renaissance en die selfs die maer heroïen-sjiek van die 1990's - dié video wys hoe maklik en vinnig die idee van wat sexy is, verander.

Kyk na dié video hier:

Dink jy die postmoderne voorkoms is mooi?

Bron: Buzzfeed