SARIE se Augustus 2015-uitgawe spog met ’n nuwe mashoof. Oor die afgelope 66 jaar het dié tydskrif ’n paar facelifts gehad.

Kyk hoe SARIE se voorkoms oor die laaste paar dekades verander het.