Prins William het in 'n onderhoud gesê dat die baba 'n gesonde paar longe het en meer na Kate lyk. Ook dat baba Cambridge gelukkig meer hare as hy het!

Hier's die eerste foto:

174291269_630w Foto: Gallo Images/Getty Images