Cindy en haar man, die voormalige model Rande Gerber, het twee kinders, die 14-jarige Presley en die 12-jarige Kaia. Die paartjie het besluit om hul kinders sover moontlik 'n 'normale' opvoeding buite die kollig te gee.

Maar albei kinders het soos die meeste tieners 'n Instagram-blad en deel graag foto's van hul lewe op dié sosiale netwerk. Ons het gaan loer en is glad nie verbaas om te sien hoe mooi dié twee grootgeword het nie.

screen_shot_2013_09_11_at_9.14.49_am_300w

FOTO: Cindy en Rande op hul troudag in 1998

screen_shot_2013_09_11_at_9.05.47_am_630wPresley (links) kuier saam met die One Direction-sanger Harry Styles by die Crawford-huis in Kalifornië.

Lisa Marie Presley: "My seun lyk nes sy oupa Elvis" - FOTO

screen_shot_2013_09_11_at_9.34.58_am_630wPresley is 'n kranige branderplankryer en het vir Harry genooi om saam met hom die branders aan te durf.

screen_shot_2013_09_11_at_9.04.15_am_630wHarry het weer kom kuier en dié keer saam met Presley en sy vriende pizza gemaak.

screen_shot_2013_09_11_at_9.22.18_am_630wKaia (links) en haar vriendin het nie die kans laat verbygaan om saam met Harry 'n foto te neem toe hy by haar broer gekuier het nie.

Cindy Crawford se dogter ook nou model

screen_shot_2013_09_11_at_9.22.35_am_630wKaia begin baie soos haar ma lyk.

screen_shot_2013_09_11_at_9.23.03_am_630wKaia en 'n vriendin speel model-model.