Sy het dit "spesiaal en eksklusief" met haar Facebook-vriende gedeel.

"Ek wil graag weer vanoggend baie, baie dankie sê vir verskeie radiostasies landwyd wat nie een oomblik gehuiwer het om my hand te vat, met die speel van my nuwe liedjie "Om jou pinkie" nie," het sy op Facebook geskryf. Julle sal nooit weet hoe baie ek dit waardeer nie, en ek sal graag persoonlik by elkeen van die stasies wil kom kuier in die toekoms!" sê sy verder.
Wat dink jy van die omslag-ontwerp?