Gwyneth Paltrow het onlangs 'n tuinpartytjie gehou - en soos ons haar ken, was dit in styl! Só hou die Hollywood-mense 'n partytjie ... op 'n Britse manier.

GOOPDie groot nuus wat by dié partytjie uitgekom het, is dat Gwyneth nou saam met haar groot vriendin, die bekende mode-ontwerper Stella McCartney, klere gaan ontwerp.

Die klere gaan te koop wees by GOOP, Gwyneth se blog en aanlyn-winkel. Dit is op dié webtuiste wat sy foto's van dié partytjie gedeel het.

FOTO LINKS: Die aktrise Blythe Danner, Gwyneth, Stella en haar pa, Paul McCartney.

GOOP FOTO: Cameron Diaz en Stella

GOOP FOTO: Die bekende mode-kenner Rachel Zoe en haar man, Rodger Berman en seun Skyler

GOOP FOTO: Só lyk Gwyneth en Stella se klerereeks

GOOP GOOP GOOP GOOP

FOTO: Cameron en Gwyneth FOTO: Cameron en Gwyneth

FOTO: Noami Watts FOTO: Noami Watts

Kry jou tuinpartytjie-styl in die SARIE-winkel

Mexico City Body Con Dress Mexico City Body Con Dress

Midi Lace Dress Midi Lace Dress

Aztec Pants Aztec Pants

Felt Hat Felt Hat

Polarised Animal-print Sunglasses Polarised Animal-print Sunglasses

Studded Gladiator Sandals Studded Gladiator Sandals

Lynnette Sandals Lynnette Sandals

Set Of Four Placemats With Bird Design Set Of Four Placemats With Bird Design

Heart Cupcake Wrappers Heart Cupcake Wrappers

Baby Bunny Decoration Baby Bunny Decoration

Wine Carafe With Oak Stopper Wine Carafe With Oak Stopper

BRON: GOOP