Sy speel al 12 jaar die rolvan Hilda, een van die mees geliefde 7de Laan-karakters en die "meester" van soetsuur-kombinasies. Dis hoe die aktrise Annelisa Weiland haarself vir SARIE geskets het.

Annelisa Weiland se skets van haarself