Hannon Bothma, die grimeer- en haarkunstenaar wat bekend geword het as SA se Glam Guru, maak dit sy taak om vroue beter te laat lyk en voel. Hy het homself só vir SARIE geskets.

En die engelvlerke?

"Ek glo ek bring goeie tyding. Mooiwees is maklik!"

Hannon se skets van homself