En ja, daai blonde hare is vandag bruin en treffend. Haar dae as Getroud met rugby se Kiki is nou verby. Maar Hanna se jaar is besig. sy speel in kykNET se sitkom, Moeggeploeg, wat April begin, en in die fliek As jy sing, wat tans verfilm word.

Hanna Grobler soos sy haarself sien