Almal praat oor Vanity Fair se voorblad met Caitlyn Jenner, voorheen bekend as Bruce Jenner, wat op die Julie-uitgawe van Vanity Fair verskyn. Huffington Post berig dattalle familielede en bekendes sosiale media gebruik om te wys dat hulle haar transformasie ondersteun.

Get the Porsche out the damn garage. #Caitlyn

A photo posted by Kourtney Kardashian (@kourtneykardash) on

 
  now that's a cover.   A video posted by Kendall Jenner (@kendalljenner) on

The debut #BruceJenner #CallmeCaitlyn #VanityFair A photo posted by Giuliana Rancic (@giulianarancic) on

Bron: Huffington Post

Lees ook