Eers was dit die Spice Girls en nou is dit Destiny's Child! Die popgroep wat uit Beyoncé, Michelle Williams en Kelly Rowland bestaan het, was bekend vir treffers soos "Say My Name" en "Survivor" was gewild in die laat 1990's en begin 2000's. Die groep het egter in 2006 ontbind.

FOTO Instagram / @destinyschild

Danksy Destiny's Child kon Beyoncé 'n solo-loopbaan aandurf. Sy is vandag die mees suksesvolste van dié drie. Beyoncé het die afgelope naweek by die Amerikaanse musiekfees Coachella in Kalifornië opgetree. En as deel van dié optrede het Destiny's Child spesiaal, eenmalig, herenig.

FOTO Instagram / @beyoncé

Kyk net die optrede:

Hier's ook die opening van Beyoncé se Coachella-optrede: