Een van die wêreld se gunsteling-koekies, Oreo, het verlede 100 jaar oud geword en om dit te vier het hulle 'n studie oor vandag se gesin en die effek wat 'n moderne leefstyl op Suid-Afrikaanse gesinne het, vrygestel. Plunge Research het die studie behartig en hulle wou spesifiek op vandag se gesinsdinamika en generasie-veranderinge fokus. Verskillende fokusgroepe, sielkundiges en 'n handvol bekendes is almal by dié studie betrek.

Wat het dié studie bevind?

Oreo se splinternuwe advertensieveldtog fokus op die noodsaaklikheid van spesiale tye saam met die mense na aan jou.

Wat sê die bekendes?

"Ek dink in die ideale wêreld wil 'n mens soveel moontlik tyd saam met jou kinders spandeer. En al het jy tyd sonder hulle ook nog, moet dit nie geval wees van jy móét nou werk toe gaan nie." - Mark Pilgrim, radio-aanbieder

"My grootste uitdaging as dit kom by min tyd is om die kinders by die skool te kry, en om te sorg dat hulle weer opgetel word en hulle huiswerk ná skool doen. Dan is daar nog sport en ander naskool-aktiwiteite, speeltyd met die maats en verjaardagpartytjies. Ouers wens vir een ding: Tyd!" - Ashley Hayden, TV-aanbieder

Kyk die advertensie

Besoek Oreo op Facebook