Dié groot name in Afrikaanse musiek het saamgespan vir ’n nuwe album, ’n Duisend Drome, wat pas bekend gestel is.

Elf oorspronklike Afrikaanse treffers en drie ou gunstelinge, “Time to SayGoodbye”, “The Prayer” en “La Voix” is opgeneem. Dié albumbeloof om beslis een van 2011 se mooistes te wees.

Romanz het ook die afgelope naweek aangekondig dat hulle wel op die kininklike troue in Monaco gaan sing!

Hier is Duisend Drome se musiekvideo: